Post by Verkykerskop Lamb
3 followers
Kabous Meiring, gespreksleier, in gesprek met Petrus van Eeden, boer van Harrismith en medestigter van Water Heroes en Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning. "Pragmatisme. En nie politiek nie. Dis wat nodig is om te sorg dat daar water in mense se krane is, meen Petrus van Eeden, besproeiingsboer van Verkykerskop naby Harrismith en medestigter van Water Heroes, ’n diensleweringsorganisasie sonder winsbejag." Netwerk24 en ‘Die Burger’ se gespreksreeks by die KKNK in Oudtshoorn. https://lnkd.in/dXzcPWkW