Post by Stigter Tydskrif

271 followers

Uitgawe 11 van STIGTER fokus op finansies. Behalwe vir 'n oorsig van die beleggingsfirma, Pallidus en hoe drie entrepreneurs 'n aandelebeurs begin het, dek dié uitgawe als wat jy van waagkapitaal moet weet. Stigter het ook met Wian Smith-Venter in Nederland gesels oor hoe hulle The Marketing Zoo internasionaal gevat het. Hier is nog artikels in dié maand se uitgawe: Waagkapitaal: 7 Dinge wat jy móét weet Pallidus: 'n Opkomende beleggingsbankwese-firma vir die toekoms Geheime om jou Instagram-profiel te groei Leierskap in fokus: Die hamerleierskapstyl The Marketing Zoo: Van Schweizer-Reneke tot Hollywood Boekresensie: Dink soos 'n miljardêr 1, 2, 3 Spaar! Besparing in jou persoonlike hoedanigheid en jou besigheid Hulpmiddel: Bereik jou spaardoelwitte met dié templaat https://lnkd.in/d87yf_b

Post content