Post by Solidariteit
5,774 followers
“Daai rooiseël; daai laaste stukkie papier…” sê hy moedeloos. “Alles het tot ʼn stilstand gekom as gevolg van daai stuk papier. Dit maak nie saak hoe graag hulle my wil aanstel nie – hulle kan nie. Hulle mag nie.” Lees die jong ambagman se storie hier: