Post by Nuusflits

169 followers

Moordsaak teen JMPD-beampte uitgestel vir adresverifikasie GAUTENG. – Die saak teen Amukelani Musengi (40), ‘n beampte van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), wat van die moord op ‘n kollega aangekla word, is Maandag in die Protea-landdroshof tot Woensdag 8 Julie uitgestel vir die verifiëring van haar woonadres. https://lnkd.in/dTgtNzzB

Post content