Post by Laerskool Louw Geldenhuys
71 followers
πββοΈπββοΈπ Louwtjies blink uit by die Superreeks Landloop! ππββοΈπββοΈ Baie geluk aan al ons landloopatlete wat op 22 Augustus 2026 by die Superreeks Landloop op die Glenvista Gholfbaan deelgeneem het. Julle harde werk en deursettingsvermoΓ« het beslis vrugte afgewerp! ππ 'n Besonderse gelukwensing aan al die atlete wat in die Top 10 van hul ouderdomsgroepe geΓ«indig het: πββοΈ Dogters o/9 π₯ Mienke Strydom β 1ste π Carla Pienaar β 5de π MinΓ¨ van Deventer β 6de πββοΈ Seuns o/9 π₯ Bengi Vosloo β 2de π Jacob Fourie β 4de π Reuben Kuhn β 5de πββοΈ Dogters o/10 π₯ Elise Bijker β 1ste π₯ Lisa Pienaar β 2de π₯ Lydia Bijker β 3de π Zanike Buitendag β 6de π Kimane Wessels β 9de π Grethe Oberholzer β 10de πββοΈ Seuns o/10 π Taroux Pelser β 4de πββοΈ Dogters o/11 π Mieke Scott β 4de π Lente Raath β 5de πββοΈ Seuns o/11 π₯ Luka Krige β 1ste π₯ Ewan Botes β 2de π₯ Marko Claasen β 3de πββοΈ Dogters o/12 π₯ Sofi van Gass β 3de π Catherine Ackroyd β 6de π Charlotte Spangenberg β 7de πββοΈ Seuns o/12 π₯ Christopher Britz β 1ste π₯ De Wet Pienaar β 3de π Janco Boshoff β 4de π Jack Bunce β 7de πββοΈ Dogters o/13 π₯ Annabelle Greeff β 1ste π Emma de Kock β 4de π Emma Kannenberg β 6de πββοΈ Seuns o/13 π Henri Coetzee β 4de π Joshua van Deventer β 8ste #Louwtjies #LouwtjiesDraVrug #Landloop #Superreeks #TrotsLouwtjie #Landloop πββοΈπββοΈππ