Post by Laerskool Louw Geldenhuys

70 followers

πŸƒβ€β™€οΈπŸ₯«πŸƒβ€β™‚️ Landloop Interhuis β€œBlikkie Run” 2026 πŸƒβ€β™‚οΈπŸ₯«πŸƒβ€β™€οΈ Wat ’n ongelooflike dag van atletiek, gees en omgee! πŸ’› Ons Louwtjies het op 17 Junie hul beste gegee tydens die jaarlikse Landloop Interhuis Blikkie Run, terwyl hulle terselfdertyd gehelp het om blikkieskos vir minderbevoorregte gemeenskappe in te samel. Dankie aan elke leerder en gesin wat bygedra het tot hierdie besondere projek. 🌟πŸ₯« πŸ… Baie geluk aan al die top 3-atlete in elke ouderdomsgroep: πŸƒβ€β™€οΈ o/7 Dogters πŸ₯‡ Emily Fourie πŸ₯ˆ Hannah Rademeyer πŸ₯‰ Lienka du Toit πŸƒβ€β™‚οΈ o/7 Seuns πŸ₯‡ Pascal Pieterse πŸ₯ˆ Christopher Basson πŸ₯‰ Ivan Bolt πŸƒβ€β™€οΈ o/8 Dogters πŸ₯‡ Lise MΓΆller πŸ₯ˆ Mireille de Wet πŸ₯‰ Liliana Kirchner πŸƒβ€β™‚οΈ o/8 Seuns πŸ₯‡ Dian Cronje πŸ₯ˆ Reuben Kuhn πŸ₯‰ Jean Venter πŸƒβ€β™€οΈ o/9 Dogters πŸ₯‡ MinΓ¨ van Deventer πŸ₯ˆ Carla Pienaar πŸ₯‰ Mienke Strydom πŸƒβ€β™‚οΈ o/9 Seuns πŸ₯‡ Bengi Vosloo πŸ₯ˆ Jacob Fourie πŸ₯‰ Thomas de Vries πŸƒβ€β™€οΈ o/10 Dogters πŸ₯‡ Elise Bijker πŸ₯ˆ Lydia Bijker πŸ₯‰ Lisa Pienaar πŸƒβ€β™‚οΈ o/10 Seuns πŸ₯‡ Taroux Pelser πŸ₯ˆ Hunter Loubser πŸ₯‰ Abraham Theunissen πŸƒβ€β™€οΈ o/11 Dogters πŸ₯‡ Mieke Fourie πŸ₯ˆ Mieke Scott πŸ₯‰ Lente Raath πŸƒβ€β™‚οΈ o/11 Seuns πŸ₯‡ Marko Claasen πŸ₯ˆ Ewan Botes πŸ₯‰ Luka Krige πŸƒβ€β™€οΈ o/12 Dogters πŸ₯‡ Sofi van Gass πŸ₯ˆ Catherine Ackroyd πŸ₯‰ Charlotte Spangenberg πŸƒβ€β™‚οΈ o/12 Seuns πŸ₯‡ Christopher Britz πŸ₯ˆ Jack Bunce πŸ₯‰ Janco Boshoff πŸƒβ€β™€οΈ o/13 Dogters πŸ₯‡ Annabel Greeff πŸ₯ˆ Emma de Kock πŸ₯‰ Adele Loubser πŸƒβ€β™‚οΈ o/13 Seuns πŸ₯‡ Joshua van Deventer πŸ₯ˆ Henri Coetzee πŸ₯‰ MJ Steenkamp Baie geluk aan elke deelnemer wat die roete aangepak het. Julle deursettingsvermoΓ«, sportmangees en bereidwilligheid om vir ’n goeie doel te hardloop, maak ons ongelooflik trots. πŸ’› Gister het ons nie net gehardloop nie – ons het ook gegee. Dit is ware Louwtjie-gees! 🌱πŸ₯« #Louwtjies #LouwtjiesDraVrug #BlikkieRun #Landloop #VrugOpOnsArbeid #TrotsLouwtjie #OmgeeInAksie

Post contentPost contentPost contentPost contentPost contentPost content