Post by Johnny van der Merwe

Managing Director of AMT

VSA-weer, pariteite en lewerings dryf die graanmark | Graanoorsig – 13 Jul 2026 Welkom by hierdie week se John Deere Graanmarkoorsig. Internasionaal bepaal Amerikaanse weerstoestande die korttermynrigting van die mark, terwyl uitvoerpariteit en die tempo van plaaslike lewerings bepaal hoeveel druk Suid-Afrikaanse graanpryse ervaar. Die groter risiko lê egter by die komende plantseisoen, waar hoër insetkoste produsente se marges verder onder druk kan plaas. Ons kyk na hierdie en meer in die week se John Deere Graanmarkoorsig, met trots moontlik gemaak deur John Deere, FarmBench en Zimmatic by Lindsay@. Bly op hoogte: https://lnkd.in/dhViqzRA #graanmark #graanoorsig #mielies #Sojabone #Koring #SAFEX #uitvoerpariteit #AmerikaanseWeer #insetkoste #Landbou #johndeere #farmbench #Zimmatic #AMT https://lnkd.in/g8S-eeKs

Post content