Post by GP van Rheede van Oudtshoorn
Director
Upington is ver, maar die mense is so lekker om mee saam te kuier dat jou kar sommer self die pad soontoe wil vat! Baie geluk aan JF Paints se 25ste verjaarsdag en die ingebruikneming van hul deftige nuwe gebou. David se besigheid gaan van krag tot krag, en Adéll en Anéll is super-organiseerders. En toe loop ek oud-Reitzer Johan Kriek ook raak as bewys dat Reitzers orals mense laat glimlag! #WalkTheTalk #CoppertopConsulting #BusinessConsulting #RealSuccess #Workshops #BusinessCoach #Inspiration #CorporateValues #BusinessValues #CompanyValues #BackToBasics #CorporateCommunication #TeamBuilding #Prestasiebestuur #PerformanceManagement #CRM #ClientService #BusinessProcesses #BusinessStructure #Strategy #StrategicPlanning #Business #Leaders