Post by MaxMedia
2,410 followers
Jacques gesels met Lizette oor die Nampo Alfa interas-kompetisie, wat dien as die uiterste toonvenster vir telers. Hierdie vlagskip-kompetisie het in 2016 met 'n nederige begin by die Parys Dome afgeskop en kroon nou reeds vir agt jaar die beste koei en bul van die skou. Vind Jacques Basson/MaxMedia: Webtuiste: https://klipkouers.com/ Instagram: https://lnkd.in/eaJzt8kT Facebook: https://lnkd.in/e6KMrnPw Twitter: https://x.com/klipkouers Youtube: https://lnkd.in/diDD2YcR #NampoAlfa #VlagskipKompetisie #ToonvensterVanDieRas #BesteKoeiEnBul #LandbouUitnemendheid #ParysDome
Video Content